# Die vakverbond Cosatu steun die pas-aangestelde nuwe raad van die Openbare Beleggingskorporasie onder voorsitterskap van die adjunkminister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Seiso Mohai. Die kabinet het Mohai en sewe ander nie-uitvoerende direkteure se aanstelling goedgekeur en sê dit sal die instelling bestendig maak. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die raad moet bestuur, oorsig, deursigtigheid en aanspreeklikheid vinnig versterk:
COSATU steun nuwe OBK-raad [KLANK]
ENG ParksONBoard