# Die vakbondfederasie Cosatu vra verhoogde regeringsbefondsing vir getuiebeskermingsprogramme omdat huidige hulpbronne nie voldoende beskerming bied vir verklikkers wat korrupsie blootlê nie. Die federasie verwelkom die Wetsontwerp op Beskermde Bekendmaking wat vir openbare kommentaar gepubliseer is as ‘n positiewe stap in die versterking van verklikker-beskerming. Woordvoerder Matthew Parks sê sonder voldoende befondsing kan getuiebeskermingstelsels sukkel om meer mense aan te moedig om na vore te tree:
Cosatu sê verklikkersbeskermingwet is ‘n groot stap teen korrupsie [KLANK]
ENG ParksOnDisclosuresBill