Skip to content

COSATU sê samelewing verwag en verdien ‘n selfversekerde polisiediens [KLANK]

# Cosatu sê die samelewing verwag en verdien ‘n polisiediens wat selfversekerd is en wie se lojaliteit aan die wet nooit bevraagteken kan word nie. Dit volg na die afdanking van die gewese hoof van die eenheid teen georganiseerde misdaad,  Richard Shibiri, wat aan wangedrag skuldig bevind is. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê indien Suid-Afrika die stryd teen misdaad en korrupsie wil wen, moet die polisie deur leiers gelei word wie se integriteit bo verdenking is:

ENG ParksONConfidence