# Die vakbondfederasie COSATU het skerp kritiek uitgespreek teen die Suid-Afrikaanse Reserwebank se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte tot 7,25-persent te verhoog, en dit as uiters teleurstellend en ontydig bestempel. Die federasie voer aan die verhoging sal huislenings en ander skuld duurder maak vir werkers wat reeds swaarkry en met hoër brandstof-, vervoer- en elektrisiteitskoste te kampe het. Matthew Parks van COSATU sê die huidige skerp styging in inflasie word uitsluitlik deur die geo-politieke krisis aangedryf:
COSATU sê rentekoersverhoging sal verdere druk op werkers plaas wat reeds swaarkry [KLANK]
ENG ParksOnRepoHike