# Die vakbondfederasie Cosatu sê ongelykheid bly die grootste bydraer tot die pynlike lyding en ervarings van miljoene Suid-Afrikaners. Cosatu se woordvoerder, Nonzuzo Dlamini, sê welgestelde mense is afgesonder van die daaglikse ekonomiese uitdagings waarmee baie Suid-Afrikaners worstel. Sy sê die werkers- en middelklas sukkel om te oorleef in ‘n swak ekonomie, met 43,7-persent werkloosheid, diepgewortelde misdaad en korrupsie, stygende lewenskoste en 82-persent van Suid-Afrikaanse huishoudings wat in skuld verval is:
Cosatu sê ongelykheid bly die grootste bydraer tot Suid-Afrikaners se lyding [KLANK]
ENG DlaminiONInequality