# Cosatu sê hy is bekommerd oor die ontstellende vlakke van geweld waaraan baie werkers, veral vroue, by werkplekke blootgestel word. Die vakbondfederasie sê hy het onlangs ‘n protesoptog by die Kopanong-myn in Noordwes gehou nadat vroulike werkers aan onwettige, indringende naak-deursoeke onderwerp is. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê misdaad mag nie verder in die land genormaliseer word nie:
Cosatu sê misdaad mag nie verder in Suid-Afrika genormaliseer word nie [KLANK]
ENG MatthewonCrime