Skip to content

Cosatu sê individue betrokke by Tembisa-hospitaal plundering moet vervolg word [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu in Gauteng verwelkom die onthullings van die Spesiale Ondersoekeenheid se verslag dat meer as twee-miljard-rand by die Tembisa-hospitaal gebuit is. Die SOE het 116 amptenare vir dissiplinêre stappe verwys en werk saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om bates te verhaal en strafregtelike klagtes aanhangig te maak. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê die korrupsie by Tembisa-hospitaal het verwoestende gevolge vir beide gesondheidswerkers en pasiënte gehad:

ENG AmosonTembisaHospital