# Cosatu sê die werkloosheidskrisis, toenemende ongelykheid, algehele armoede, ingewortelde misdaad en korrupsie, en sukkelende openbare en munisipale dienste is van die kwessies wat volgens hom sentraal moet staan tydens die nasionale dialoog. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die federasie sal voortgaan om aan die dialoog deel te neem om die talle maatskaplik-ekonomiese uitdagings wat die werkersklas, die ekonomie en die staat moet trotseer, uit te lig:
COSATU sê hy sal steeds deelneem aan die nasionale dialoog [KLANK]
ENG ZaneleonDialogue