# Die vakverbond Cosatu sê die bekendstelling van die Gautengse Menslike Hulpbron Ontwikkelingsraad is ʼn belangrike stap om die provinsie se werkloosheidskrisis, veral onder jong mense, aan te spreek. Die raad wil die regering, georganiseerde arbeid, sakeondernemings en akademiese instellings byeenbring om onderwys, opleiding en vaardigheidsontwikkeling in ooreenstemming met die provinsiale ekonomie se behoeftes te bring. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê hulle ondersteun inisiatiewe wat werkers en werksoekers wil toerus met relevante en toekoms-georiënteerde vaardighede:
Cosatu sê Gautengse Menslike Hulpbron Ontwikkelingsraad sal werkloosheidskrisis aanspreek [KLANK]
ENG MonyelaONCouncil