# Cosatu sê die dood van 14 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag verlede maand in die Demokratiese Republiek die Kongo kan direk verbind word met besparingsbegrotingsbesnoeiings. Die woordvoerder Zanele Sabele het gister aan die einde van die vakbondfederasie se bestuurkomiteevergadering gesê dit het die weermag sonder voldoende bronne gelaat, sy personeel blootgestel en sy gewondes behandeling ontsê. Sabela voeg by Denel het op die hoogtepunt van sy sukses getel onder die wêreld se beste vervaardigers van militêre toerusting, beide in die lugvaart en op land:
COSATU sê dood van 14 soldate in DRK kan direk verbind word met besparingsbegrotingsmaatreëls [KLANK]
ENG ZaneleonSoldersDRC