# Cosatu sê die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika se 9de Nasionale Kongres verlede week het betekenisvolle beraadslagings opgelewer wat harde waarhede aangepak en oplossings met vaste planne ondersoek het. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê ten spyte van die uitdagings waarmee verpleegkundiges te kampe het, soos min personeel, oorvol hospitale, begrotingstekorte en onvoldoende infrastruktuur, is verpleegkundiges se veerkragtigheid onder omstandighede herhaaldelik op die kongres toegejuig:
Cosatu sê Denosa se 9de Nasionale Kongres werp vrugte af [KLANK]
ENG ZaneleonDenosa