Skip to content

Cosatu sê ANC-manifes vir plaaslikeregeringsverkiesing gaan oor werkers se behoeftes [KLANK]

Die vakverbond Cosatu sê die ANC se 2026-manifes vir die plaaslikeregeringsverkiesing gaan oor werkers se behoeftes, van werkskepping tot alle munisipaliteite se verpligting om salarisse te betaal. Die party se manifes dek ses belangrike prioriteite, insluitend beter watervoorsiening, betroubare elektrisiteitsvoorsiening en die aanspreek van diensleweringsprobleme in gemeenskappe. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die dae van middelmatigheid, korrupsie en misdadigheid moet einde kry en voeg by diegene wat nie hul kant bring nie, moet gaan:

ENG ParksONManifesto