Skip to content

COSATU prys die regering se vordering met die bevindinge oor die gryslys [KLANK]

# COSATU het die regering se vordering geprys met die bevindinge van die Verenigde Nasies se Finansiële Aksietaakmag oor die gryslys. Dit volg op die aankondiging van die Taakmag gister dat Suid-Afrika aan al die vereistes rakende geldwassery voldoen. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hoewel hy hierdie belangrike prestasie verwelkom, is dit van kritieke belang om die taakmag se bevindinge nie net op skrif op te los nie, maar ook in aksie:

ENG MatthewonGreyListing