# Die vakverbond Cosatu sê hy ondersteun die Wetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy omdat dit werk kan skep in die gas-, petroleum- en energie-sektore. Die wetsontwerp maak dit moontlik om ʼn maatskappy in staatsbesit te skep en gee uitvoering aan die Kabinet se besluit op 10 Junie 2020 om PetroSA, die Suid-Afrikaanse Gasontwikkelingsmaatskappy en die Strategiese Brandstoffonds-vereniging saam te smelt. Matthew Parks van Cosatu sê indien dit reg bestuur word, kan die maatskappy bydra om dubbele mandate te beëindig, koste te bespaar en beter samewerking te verseker:
Cosatu ondersteun Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Nasionale Petroleummaatskappy [KLANK]
ENG ParksONSubmission