# Cosatu sê hy is nie beïndruk met die Vryemarkstigting se jongste teenkanting teen die regering en samelewing se pogings om die ekonomie te hervorm en nierassig te maak nie. Dit sluit breed-gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging in. ʼn Nuwe studie deur die stigting en die Solidariteit-navorsingsinstituut het onthul bemagtigingsbeleid kos die land jaarliks tot 290-miljard-rand. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê B-BBEE is nie perfek nie, maar die doelwitte is goed:
Cosatu nie beïndruk met Vryemarkstigting se teenstand teen hervorming nie [KLANK]
ENG MatthewonFreeMarket