Skip to content

Cosatu looi BLSA se hoof oor haar kritiek op Transnet se nuwe salarisooreenkoms [KLANK]

# Cosatu sê hy verwerp met uiterste veragting die aanval van die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, Busisiwe Mavuso, op Transnet se werknemers. Mavuso het Transnet se besluit gekritiseer om ‘n verhoging van ses-persent aan werkers toe te staan vir die volgende drie jaar en sê die ooreenkoms neem nie die land se swak ekonomiese groei, stygende skuld en Transnet se swak prestasierekord in ag nie. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die werkers verdien die verhoging:

ENG MatthewonShockingAttack