Skip to content

Cosatu in Gauteng verwelkom Kabinet se besluit om e-tolskuld te skrap [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu verwelkom die Kabinet se besluit om die afskrywing van alle uitstaande en onbetaalde historiese e-tolskuld in Gauteng amptelik goed te keur. Dit volg na die regering se besluit om die elektroniese tolstelsel van die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek te staak, wat op 12 April 2024 van krag geword het. Amos Monyela van Cosatu sê die skrapping van die e-tolstelsel is ʼn belangrike stap om regverdigheid te herstel en ekonomiese druk op werkers te verlig wat padvervoer moet gebruik om by die werk te kom:

ENG MonyelaONE-toll