Skip to content

COSATU hou NVG verantwoordelik vir Omotoso se vryspraak [KLANK]

# Cosatu sê hy is woedend en diep ontsteld omdat die Nasionale Vervolgingsgesag versuim het om ‘n skuldigbevinding te verseker in die Timothy Omotoso-saak. Die televisie-evangelis en sy medebeskuldigdes, Lusanda Solani en Zikiswa Sitho, het tereg gestaan op 32 aanklagte, insluitend verkragting, seksuele aanranding, rampokkery en mensehandel. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die vakverbond is veral woedend omdat hierdie uitspraak volg ná die tragiese dood van die verklikker en voorstander vir slagoffers se regte, Pamela Mabini:

ENG ZaneleonNPA