# Cosatu sê die eerste nasionale polisieberaad vind plaas op ‘n tydstip wat die land ‘n dringende behoefte het aan werkbare ingrypings om die hoë misdaadvlakke te bekamp. Die driedaagse geleentheid is in Johannesburg aan die gang. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle hoop die beraad is nie nog ‘n onproduktiewe gepratery nie, maar dat dit opbouende uitslae sal oplewer:
Cosatu hoop vir tasbare resultate op die eerste nasionale polisieberaad [KLANK]
ENG ZaneleonPoliceSummit