# Die vakverbond COSATU in Gauteng vra dringende optrede in die Wes-Rand teen onwettige vuurwapens, georganiseerde misdaad en geweld wat met onwettige mynbedrywighede verband hou. Dit volg nadat 18 mense Saterdagaand by ‘n taverne in Wedela, Carletonville, doodgeskiet is. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. COSATU se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, vra beter polisie-intelligensie en sigbare wetstoepassing in kwesbare gemeenskappe:
COSATU Gauteng vra optrede om misdaadgroepe te identifiseer en onwettige vuurwapens te verwyder [KLANK]
ENG MonyelaONCrime