Skip to content

Cosatu Gauteng verwelkom Lesufi se besluit om Nasi Ispani-program te laat herleef [KLANK]

# Cosatu in Gauteng verwelkom premier Panyaza Lesufi se besluit om die Nasi Ispani-program te laat herleef ten bate van jongmense in die provinsie. Duisende mense is werkloos gelaat toe hul tydelike Nasi Ispani-kontrakte skielik weens begrotingsbeperkings geëindig het. Cosatu se provinsiale voorsitter, Amos Monyela, sê hulle is bewus daarvan dat dit nie ordentlike werk is nie, maar met die ekonomiese stagnasie en hoë werkloosheidsyfer word enige werk wat geskep word, verwelkom:

ENG AmosonNasiIspaniProject