Skip to content

COSATU Gauteng ondersteun departement se besluit oor veiligheid in skole [KLANK]

# COSATU in Gauteng ondersteun die Onderwysdepartement se besluit om veiligheidspersoneel te ontplooi na 245 skole wat as hoërisiko bestempel word. Cosatu se voorsitter, Amos Monyela, sê egter die sukses van hierdie projek sal afhang van doeltreffende implementering, voldoende hulpbronne, betekenisvolle toesig en die voortgesette samewerking tussen skoolbeheerliggame, ouers, opvoeders, leerders en gemeenskappe. Hy sê skoolveiligheid moet ‘n langtermynverbintenis word:

ENG MonyelaONSchools