# Cosatu sê sy Spesiale Sentrale Uitvoerende Komitee het ingestem om nie ʼn haastige besluit te neem oor die SAKP se voorneme om in 2026 onafhanklik van die ANC aan die plaaslike regeringsverkiesing deel te neem nie. Alhoewel SAKP-lede as ANC-kandidate in verkiesings gestaan het, het die party nog nooit onder sy eie vaandel deelgeneem nie. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê die party het besluit om die ANC en SAKP na ʼn vergadering te nooi om hul programme en werkswyses vir die verkiesing uiteen te sit:
Cosatu gaan nie vinnig besluit oor SAKP se deelname aan 2026-verkiesing nie [KLANK]
ENG ZaneleonSACP