# Cosatu sê hy sal met die betrokke Departemente vir Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, sowel as Handel, Nywerheid en Mededinging, in gesprek tree om versekering te kry oor die voorgestelde beleidsrigting rondom ekwiteit-ekwivalente beleggingsprogramme in die IKT-sektor. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê swart ekonomiese bemagtiging bly noodsaaklik in Suid-Afrika wat steeds worstel met diepgewortelde vlakke van armoede en ongelykheid:
Cosatu gaan met betrokke departemente in gesprek tree oor voorgestelde IKT-beleidsrigting [KLANK]
ENG MatthewonDepartments