Skip to content

Cosatu gaan aan Nasionale Dialoog deelneem om die vele krisisse wat werkers raak uit te wys [KLANK]

# Cosatu sê hoewel die Presidensie reg is om vandeesweek met die Nasionale Dialoog te begin, is dit ook goed om te weet van baie wat skepties daaroor is. Organisasies, insluitend die Thabo Mbeki Stigting en die Desmond en Leah Tutu Stigting, het uit die dialoog onttrek weens kommer oor die gebrek aan ‘n begroting en te min tyd om voor te berei. Die woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê die dialoog se doel is om Suid-Afrika terug te kry op die pad na vernuwing:

ENG MatthewonNationalDialogue