Skip to content

COSATU en POPCRU verwelkom hofoorwinning in Mangaung-korrektiewe sentrum-saak [KLANK]

# Cosatu verwelkom die die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-unie se Arbeidshof-oorwinning in die Mangaung-korrektiewe sentrum-saak nadat die hof ‘n aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys het. Zanele Sabela van Cosatu sê die uitspraak is belangrik want dit versterk die beskerming van werkers kragtens Artikel 197 van die Wet op Arbeidsverhoudinge. Sy sê werknemers kan nie hul werk of regte verloor wanneer bedrywighede of dienste van eienaar verander nie:

ENG SabelaOnWin