Skip to content

COSATU en lidvakbonde vra regering om grensbestuur- en immigrasiestelsels te versterk [KLANK]

# Cosatu en sy lidvakbonde, die Nasionale Unie van Mynwerkers en die Suider-Afrikaanse Klere- en Tekstielwerkersunie, vra die regering om grensbestuur- en immigrasiestelsels te versterk. Woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit is om te verseker slegs gedokumenteerde buitelandse burgers verkry toegang, verblyf en werk in die land. Sy sê die vernietiging van eiendom, dreigemente, aanrandings, teistering en alle vorme van geweld wat gemik is op migrantewerkers en buitelandse burgers is onaanvaarbaar:

ENG SabelaONImmigration