# COSATU en die ANC-veteraneliga herdenk 70 jaar sedert die stigting van die Suid-Afrikaanse Kongres van Vakbonde. COSATU wat in 1955 gestig is, het ‘n belangrike rol gespeel in werkers se regte en die anti-apartheidstryd. COSATU se president, Zingiswa Losi, het die volgehoue stryd vir ekonomiese geregtigheid beklemtoon, insluitend uitdagings rondom werkloosheid en ongelykheid. Sy het ‘n beroep op eenheid gedoen om die vakbond te herbou en korrupsie aan te pak:
COSATU en die ANC se Veteraneliga vier 70 jaar sedert vakbond se stigting [KLANK]
ENG-LosiOnSACTU