Skip to content

Cosatu eis volle aanspreeklikheid vir George-gebouramp [KLANK]

# Cosatu eis volle aanspreeklikheid van diegene wat by die ineenstorting van die George-gebou in die Wes-Kaap betrek word. Vier-en-dertig mense is dood en talle is beseer toe die gebou, wat in aanbou was, ‘n jaar gelede ineengestort het. ‘n Ondersoek na die ineenstorting het strukturele ingenieursfoute aan die lig gebring. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die konstruksiemaatskappy moet aanspreeklik gehou word vir die versuim om Beroepsgesondheid- en Veiligheidsregulasies na te kom:

ENG ZaneleonAccountability