# Die vakbondfederasie COSATU is bekommerd oor bewerings dat die Nasionale Bedingingsraad vir die Padvrag- en Logistiekbedryf 2,59-miljard-rand aan werkersvoordele misbruik het. Die raad word daarvan beskuldig dat hy geld wat vir werkersvoordele ingesamel is, as bates in sy eie boeke aangeteken het. Die raad het die bewerings ontken. Nonzuzo Dlamini van COSATU sê dit laat vrae ontstaan oor die deursigtigheid van die raad se finansiële verslagdoening:
COSATU eis deursigtigheid oor bewerings rondom misbruik van R2,59-miljard se werkersvoordele [KLANK]
ENG DlaminiONWorkersBenefits