# Cosatu doen ‘n beroep op die Departement van Werkskepping en Arbeid en die Nasionale Tesourie om die werwing van die beloofde tienduisend arbeidsinspekteurs te bespoedig. Die Federasie is diep bekommerd oor die vertragings in die regering se nakoming van hierdie progressiewe verbintenis wat deur president Cyril Ramaphosa in die Staatsrede in Februarie vanjaar aangekondig is. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê dit is ‘n reuse-onderneming wat aansienlike finansiële toewysing vereis, voortbouend op die Departement se huidige tweeduisend-392 arbeidsinspekteurs en ‘n totale departementele personeelgetal van tienduisend:
COSATU doen ‘n beroep op werwing van beloofde 10 000 arbeidsinspekteurs [KLANK]
ENG ParksONInspectors