Skip to content

Cosatu beweer Saftu versprei vals nuus oor die konsepwysigings aan arbeidswetgewing [KLANK]

# Cosatu beskuldig die vakbondfederasie SAFTU daarvan dat hy vals nuus oor die konsepwysigings aan arbeidswetgewing versprei. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Saftu beweer dat werkers se swaar verworwe regte wat in die Grondwet vervat en gewaarborg word, ná sekere geheime samesprekings by Nedlac laat vaar is, maar dit is onwaar. Parks sê hoewel daar nie aan al Cosatu se eise by Nedlac toegegee is nie, glo hy dat die federasie werkers se regte kon verseker:

ENG MatthewonSAFTU