Skip to content

Cosatu bevestig sy steun aan die NGV ná hofuitspraak [KLANK]

# Cosatu sê hulle verwag nóg hofsake teen die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan deur mense wat wins hoër ag as lewe. Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis President Cyril Ramaphosa se ondertekening van die NGV-wet is oop vir hersiening, en dat hy die redes vir sy besluit moet verskaf. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê hulle vertrou dat die wet enige regsuitdaging kan weerstaan vanweë die omvattende werk wat daarin gesit is.

ENG SabelaOnNHI