Skip to content

Cosatu bepleit strenger grenstoesig in Eenstop-grenspos-wetsontwerp [KLANK]

# Cosatu het sy mening oor die Wetsontwerp op Eenstop-grensposte in die Parlement voorgelê, en ondersteun sy doelwit om grensbewegings te stroomlyn, maar is bekommerd oor verskeie belangrike kwessies. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê alhoewel doeltreffende grense werksgeleenthede en handel kan bevorder, beskik die wetsontwerp nie oor behoorlike afdwingingsmetodes nie. Hy vra duidelike rolle vir die SAID, die SAPD, die SANDF en die Grensbestuursowerheid:

ENG-ParksOnBill