Skip to content

COSATU bepleit sterker arbeidswetstoepassing en werkskepping [KLANK]

# Die vakbond COSATU sê hy is steeds bekommerd oor die Departement van Indiensneming en Arbeid se vermoë om arbeidswette af te dwing en werkloosheid aan te pak. COSATU sê miljoene kwesbare werkers worstel steeds met skendings van arbeidsregte. Die woordvoerder, Matthew Parks, sê die beplande werwing van 20-duisend kontrak-arbeidsinspekteurs het nie aan die teiken voldoen nie en hy dring aan op ‘n volledig toegeruste departement om werkers te beskerm en werk te skep:

ENG-ParksOnLabourSafety