# Cosatu sê hy is bemoedig deur bykomende befondsing wat sal help met die herbou van voorste linie openbare dienste wat lamgelê is weens jare van, wat hy noem, roekelose neo-liberale besnoeiingsbegrotings. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die Nasionale Tesourie het 29-miljard-rand bewillig vir onderwys en 28,9-miljard-rand vir gesondheid. Parks sê dit sal help om sleutelvakatures in die voorste linie te vul, insluitend die van een-duisend-800 dokters, en om Graad R-dienste in te stel ingevolge die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette:
COSATU bemoedig deur bykomende befondsing vir herbou van voorste linie openbare dienste [KLANK]
ENG MatthewonPublicServices