Skip to content

Corruption Watch wen saak in Konstitusionele Hof oor aanstellings op Kommissie vir Geslagsgelykheid [KLANK]

# Corruption Watch sê hul oorwinning in die Konstitusionele Hof is ‘n groot sege vir demokrasie en openbare deelname. Die hof het beslis die Parlement het nie behoorlike prosesse gevolg toe vyf kommissarisse in 2023 op die Kommissie vir Geslagsgelykheid aangestel is nie. Die organisasie se woordvoerder, Nkululeko Conco, sê die hof het ook bevind die proses was nie deursigtig nie, die publiek is te min tyd gegee om te reageer, en insette op ‘n aanlyn vorm was beperk:

ENG ConcoOnCourtVictory