Skip to content

Corruption Watch sê Batohi se nalatenskap is onduidelik [KLANK]

#Corruption Watch sê die nalatenskap van die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shamila Batohi, bly onseker met slegs tien maande van haar ampstermyn wat oorbly. Karam Singh van Corruption Watch glo dis Batohi se kans om die Parlement met vrymoedigheid toe te spreek, sistemiese uitdagings uit te lig en hervormings soos anti-korrupsiehowe aan te moedig. Singh het teenoor Newzroom Afrika die belangrikheid van innovering, deursigtigheid, bateherwinning en aanspreeklikheid beklemtoon in die stryd teen korrupsie wat verder as vervolging strek. Hy het ‘n beroep op sterker leierskap gedoen:

ENG-SinghOnBatohi