Skip to content

COPE vra strenger optrede oor onwettige immigrasie en grensbeheer [KLANK]

# Die Congress of the People doen ‘n beroep op dringende optrede om Suid-Afrika se immigrasie- en grensbeheerstelsels te versterk. Die party voer aan poreuse grense, korrupsie en swak handhawing, dryf misdaad, werkverliese en plaas bykomende druk op openbare dienste. Pakes Dikgetsi van COPE eis strenger optrede teen werkgewers wat ongedokumenteerde werkers aanstel en vir vra sterker stelsels by die Departement van Binnelandse Sake. Dikgetsi spoor die regering aan om grensbeheer te verskerp:

ENG DikgetsiOnTougherAction