Skip to content

COPE vra ook dat Ramaphosa minister Tolashe afdank [KLANK]

# COPE het ook ʼn oproep gedoen dat president Cyril Ramaphosa die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, afdank. Sy het volgens berigte ʼn voertuigskenking wat vir die ANC-vroueliga bedoel was, aan haar kinders gegee. Daar is ook berigte dat haar vorige huiswerker die helfte van haar staats-befondsde salaris aan Tolashe se dogter moes betaal. COPE se woordvoerder, Pakes Dikgetsi, sê Ramaphosa se versuim om beslissend op te tree, bevestig die waarneming dat die regering korrupsie aanvaar:

ENG DikgetsiONTolashe