# COPE sê die naweek se vergadering van die regering van nasionale eenheid het nie die dringende en toenemende probleme van gewone Suid-Afrikaners regstreeks bespreek nie. President Cyril Ramaphosa het ʼn tweedaagse geleentheid in Gauteng aangebied waar die leiers van politieke partye hulle toewyding aan die koalisieregering herbevestig het. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, sê die regering se leierskap het gekies om voorkeur te gee aan die oorlewing van mag bo die oorlewing van mense:
COPE striem RNE oor selfbewaringspolitiek [KLANK]
ENG PakesonPlatitudes