# COPE sê hy steun die onthullings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, oor hoe die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Misdaadintelligensie vir politieke gewin gebruik is. Hy het getuig voor die Parlement se ad hoc-komitee wat bewerings van misdadige insypeling en politieke inmenging in die polisie ondersoek. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, sê Mkhwanazi se onthullings bewys die ANC het staatshulpbronne misbruik om politieke teenstanders te ondermyn:
COPE steun Mkhwanazi se onthullings oor SAPD se Misdaadintelligensie [KLANK]
ENG PakesonIntelligence