# Die Congress of the People sê hy weier om ’n toeskouer te wees terwyl die regering van nasionale eenheid gevaar loop om in grondwetlike chaos te verval. Die ANC oorweeg volgens berigte om die koalisieregering opnuut saam te stel nadat die DA verlede week in die Parlement teen die fiskale beleidsraamwerk gestem het. COPE se waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, sê die regering van nasionale eenheid moet aan landsburgers bewys hy is meer as ʼn brose gerieflikheidsverdrag:
COPE sê RNE moet bewys hy is meer as brose gerieflikheidsverdrag [KLANK]
ENG DikgetsiOnGNU