Skip to content

COPE moedig kiesers aan om munisipale mislukkings by die stembus reg te stel [KLANK]

# COPE vra Suid-Afrikaners, veral die jeug, om te registreer en te stem in die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Die waarnemende hoofsekretaris Erick Mohlapamaswi sê aktiewe deelname is die sleutel tot verantwoordbare regering. Mohlapamaswi het verwys na mislukkings in dienslewering, en hervormings belowe wat fokus op werkskepping, anti-korrupsiemaatreëls en verbeterde basiese dienste. Hy moedig kiesers aan om leiers te ondersteun wat verbind is tot die herstel van waardigheid en doeltreffende plaaslike regering:

ENG-MohlapamaswiOnPolicies