Skip to content

COPE doen beroep vir ondersoek na die Noord-Kaap se Unboxing Basha-projek [KLANK]

# Die Congress of the People doen ‘n beroep op die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling om ‘n onafhanklike forensiese oudit in te stel na die Noord-Kaapse KMMO-trust se geheimsinnige Unboxing Basha-projek. Die projek is gemik op die bemagtiging van klein-, medium- en mikro-ondernemings deur die lewering van vraghouers aan kwalifiserende en verdienstelike ondernemings. Kapes Dikgetsi van COPE sê volgens verslae is baie minder as die beloofde houers gelewer wat verdienstelike KMMO’s in die steek gelaat het terwyl openbare fondse klaarblyklik misbruik is:

ENG DikgetsionSMME