Skip to content

City Power verwag volle herstel van kragvoorsiening in die Johannesburgse middestad vanaand [KLANK]

# City Power sê hulle verwag dat die kragtoevoer vanaand in die Johannesburgse middestad, insluitend Marshalltown weer ten volle herstel sal wees. Dit volg op probleme wat voortgespruit het uit die Albert West- en Markstraat-verspreiders, insluitend verskeie foute en kabeldiefstal. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê daar was verlede Dinsdag ‘n onderbreking wat ​​by die Albert West-verspreider ontstaan het, wat toegeskryf is aan ‘n foutiewe mini-substasie. Hy sê die nodige herstelwerk is gedoen, maar die herstel van diens is vertraag:

ENG IsaaconFullRestoration