# City Power sê hy sal vandag begin om die straatligte langs Hoofrifweg in Benrose, Johannesburg, te herstel en gesprekke te voer met plaaslike ondernemings en die Benrose-verbeteringsdistrik. Dit volg op maande lange gesprekke wat verlede maand uitgeloop het in ‘n vergadering tussen rolspelers waar langtermyn gesamentlike strategieë ontwikkel is om infrastruktuur te beskerm. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê die herstel van straatligte is nie ‘n nuwe projek nie, maar die herstel van bestaande infrastruktuur wat herhaaldelik gevandaliseer is:
City Power vat hande met Benrose-gemeenskap om straatligte te herstel en te beskerm [KLANK]
ENG MangenaonCommunity