# City Power het die kragtoevoer na die hele Riverpark-gebied in Alexandra afgesny. Dit is deel van die kragverskaffer se optrede teen onwettige elektrisiteitsverbindings in die gebied, wat vroeër die week tot ‘n opstand in die gelei het waarin gemeenskapslede die ingang na die Alexandra-diensleweringsentrum versper het. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê hulle sal geen sabotasie, intimidasie of geweld duld in hul pogings om die elektrisiteitsdiefstal stop te sit en infrastruktuur en gemeenskappe te beskerm nie:
City Power sny toevoer na Riverpark af ná ontwrigtende gemeenskapsopstand [KLANK]
ENG IsaaconRiverpark