# City Power het alle elektrisiteitsherstelwerk in Vezinyawo, Alexandra, tydelik opgeskort nadat inwoners na bewering Maandag die nutsmaatskappy se tegnici gyselaar gehou het. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê verskeie individue het tydens die operasie die sleutels van drie kontrakteursvoertuie gesteel en geëis dat die krag herstel word voordat die sleutels terugbesorg word. Hy sê een verdagte het met die sleutels van die toneel gevlug en die span se werk gesaboteer:
City Power skort dienste in Vezinyawo, Alexandra tydelik op [KLANK]
ENG IsaaconAlexandra