Skip to content

City Power skakel Curro Skool af weens skuld van R9,3-miljoen [KLANK]

# City Power in Johannesburg het die krag na die privaat skool Curro in Noordwyk afgeskakel na jare van nie-betaling. Dis deel van ‘n algemene ingryping teen groot oortreders wat saam 38,1-miljoen-rand skuld. Woordvoerder Isaac Mangena sê die afskakeling volg weens ‘n volgehoue onbetaalde elektrisiteitrekening wat sedert 2023 opgebou het. Hy sê die optrede is deel van groter stappe om betaling te verseker:

ENG MangenaONCurroSchool